Voorkom hoë regskostes! 

Konflik oplossing na jou keuse!

Kry self die oplossing!

Vermy uitgerekte hofsake! 

Beter as arbitrasie!

Hoef  nie in hof te getuig nie – minder stres!

Bemiddeling mediasie los konflik op
Bemiddeling mediasie is beter as om hofsake te maak
Bemiddeling mediasie Dit is 'n wen-wen!

Uitstekende regs-ervaring

25+ jaar ervaring in konflik oplossing

Bekostigbaar en deursigtig

Voor bemiddeling begin kry u 'n kwotasie.

Vinniger as Litigasie of arbitrasie

Geen uitgerekte wag vir verhoor of hofdatums nie.

Wat is die verskil tussen "bemiddeling" en "mediasie"?

Daar is geen verskil tussen “bemiddeling” en “mediasie” nie. 

“Bemiddeling” en “mediasie” is dieselfde ding. 

Bemiddeling is ‘n proses.

Die doel van bemiddeling is om geskille (dispute) en konflik op te los.

Dit is ‘n proses van onderhandeling.

Die partye word in hierdie onderhandelingsproses gehelp deur ‘n bemiddelaar (mediator).

Die bemiddelaar (mediator) is ‘n onafhanklike persoon.

Die bemiddelaar (mediator) maak van sekere tegnieke gebruik tydens die onderhandelingsproses.

Die doel is om ‘n skikking te fasiliteer.

Dit beteken die partye, met hulp van die bemiddelaar, kom self tot ‘n gevolgtrekking en ‘n besluit. 

Die bemiddelaar maak geen besluit, bevel of bevinding nie. Die bemiddelaar gee ook nie enige uitspraak nie.

As die partye skik, stel die bemiddelaar ‘n skikkingsooreenkoms op wat deur die partye geteken word.

Die skikkingsooreenkoms is afdwingbaar in ‘n hof.

As skikking nie bereik word nie, reik die bemiddelaar ‘n sertifikaat uit van “Geen skikking”.